(Sung in Afrikaans — A Hymn)

Dit was nie om te oordeel nie (It was not to judge)
Dit was ‘n ander saak (It was a different matter)
Hy het gekom om ons te red (He came to save us)
En salig te kan maak (And to Bless us)

Ons noem hom Saligmaker (We call Him Savior) x3
Want dit is sy regte Naam (For that is His Name) (Repeat)

Want dit is sy regte Naam (For that is His Name) (Repeat)

Advertisement